REGISTREER AS 'n NUWE LID

inAfrikaans.com bied drie verskillende opsies om te registreer as 'n nuwe lid. Kies die opsie wat u die beste sal pas en kliek dan die skakel onderaan om aan te sluit.

GRATIS LID   VOLLE LID   VOLLE LID - ONTVANG PRETPAKKE IN DIE POS


Sluit aan as ‘n GRATIS LID

As ‘n GRATIS LID het u toegang tot alles op die webblad, behalwe die weeklikse pretpakke.

Tot u beskikking is die volgende:

‘n Gratis pretpak – “Onder die See”
Alle artikels
Die Kuierhoekie - vir lekker gesels
Kompetisies
Maandelikse nuusbrief

Indien u probleme met lynspoed het of nie toegang het tot die internet nie, stuur asseblief ‘n e-pos met u naam en adres na bester@inafrikaans.com. Ons sal dan vir u ons Gratis CD stuur met “Onder die See” en “Kameelperd” se pretpakke op as voorbeeld.

Kliek hier om aan te sluit as 'n gratis lid >>
 

 


Sluit aan as ‘n LID met volle toegang tot die webblad.

As ‘n LID het u volle toegang tot die webblad en alles wat daarop beskikbaar is. U het ook toegang tot ‘n nuwe pretpak wat elke week gelaai word op die webblad. U kan dit van Maandag tot Sondag aflaai.

Die kostes beloop:
R69.00 per maand
R690.00 vir die hele jaar (kry twee maande gratis toegang).

Kliek hier om aan te sluit as 'n volle lid >>

Kliek hier vir ons bank besonderhede>>
 

 


Sluit aan as ‘n LID met volle toegang tot die webblad en ontvang maandeliks die pretpakke op CD 

As ‘n LID het u volle toegang tot die webblad en alles wat daarop beskikbaar is.  U het ook toegang tot ‘n nuwe pretpak wat elke week gelaai word op die webblad.  U kan dit van Maandag tot Sondag aflaai. 

U ontvang ook elke maand ‘n CD met die vorige maand se pretpakke op.  Die CD kan dan in die radio of rekenaar gespeel word om die liedjies en stories te luister.  Al die pretpakke met die oefeninge en illustrasies is ook op die CD in ‘n aparte lêer. 

Hierdie opsie is veral nuttig vir mense met swak lynspoed of sonder internet.  Dit is ongelukkig net beskikbaar in Suid-Afrika en Namibië.

Die kostes beloop:

R89.00 per maand
R890.00 vir die hele jaar (kry twee maande gratis toegang).

Kliek hier om aan te sluit as 'n volle lid en ontvang maandeliks die pretpakke op CD >>

Kliek hier vir ons bank besonderhede>>

   
     
© Kopiereg inAfrikaans.com. Alle regte voorbehou.
Webtuiste deur QuickSolve
inAfrikaans.com Dokumentasie
Terme & Kondisies - Vertroulikheidsbeleid
Hoe om aan te sluit?