|
SLUIT AAN BY INAFRIKAANS.COM
Om aan te sluit by inAfrikaans.com of om u lidmaatskap te
verleng het u 'n keuse van drie
betalingsmetodes. Kies die metode wat vir u die gemaklikste
gaan wees.
1. Kredietkaart (kry twee maande gratis):
Hierdie is die mees aanvaarde manier van betaling. Die belangrikste voordeel van
om met u kaart te betaal is dat u rekening onmiddellik geaktiveer
word vir nuwe lede en onmiddellik verleng word vir bestaande lede sodra die transaksie suksesvol
afgehandel is.
Kliek hier om met u kredietkaart te
betaal.
2. Bank deposito of elektroniese fondsoorplasing
(kry twee maande gratis):
'n Fondsoorplasing (Internet) of Direkte
Bank Deposito word ook aanvaar. Die koste beloop R 690-00 per
jaar (vooruit betaalbaar) vir 'n Volle Lid en R 890-00 per
jaar (vooruit betaalbaar) vir 'n Volle Lid met CD's wat vir
jou gepos word. Vind hieronder die bank besonderhede.
Gebruik asb u naam of die verwysingsnommer om u betaling te identifiseer.
| BANK BESONDERHEDE |
| |
| Bank: |
Eerste Nasionale Bank |
| Rekening Naam: |
Inafrikaans |
| Rekening Nommer: |
62143740282 |
| Tak Naam: |
Jeffreysbaai |
| Takkode: |
210515 |
| |
| VERWYSING: |
JOU NAAM
|
| BEDRAG: |
R 690-00 of R 890.00
(meer inligting) |
Faks asseblief u bewys van betaling na +27
(0)88 042 295 1876. Ons sal u rekening aktiveer na ontvangs van betaling.
3. Debietorder:
Kliek hier om die
inAfrikaans.com debietordervorm af te laai.
Die koste beloop R 69-00 per maand (vooruit betaalbaar
per maand) vir 'n minimum van
12 maande. Voltooi asseblief die vorm en faks dit na +27
(0)88 042 296 2930. U rekening sal ge-aktiveer word na ontvangs van die
korrekte en getekende debietordervorm.
Kliek hier vir ons kontak
besonderhede sou u enige verdere inligting verlang.
|