KOMPETISIES                                                                                                             KOMPETISIE UITSLAE

Jy moet eers aanteken om te kan deelneem aan die inAfrikaans.com kompetisies. Kliek hier om aan te teken of kliek hier om te registreer as 'n gratis lid.

Nog nie 'n lid van inAfrikaans.com nie? Kliek hier om uit te vind hoe om aan te sluit by inAfrikaans.com.

 


KRY 'N VRIEND OM AAN TE SLUIT EN WEN

Kry ’n vriend, familielid of kennis om aan te sluit as volle lid by inAfrikaans.com en wen ’n Kinderliedjie CD en ’n Kinderstorie CD. inAfrikaans.com se vars nuwe Kinderliedjies word gesing deur Lienka. Die oorspronklike Kinderstoriesstories word vertel deur Lochner de Kock en Richard van der Westhuizen en sal u kleinding vir ure vasgenael hou!

Sodra die nuwe volle lid geregistreer het, stuur vir ons u besonderhede (tik assseblief “wenner” langs u naam) en die nuwe lid se besonderhede na bester@inafrikaans.com. Maak van die kans gebruik om hierdie heerlike twee CD’s GRATIS te ontvang!
 

Kliek hier vir die uitslae van vorige kompetisies. Vir verdere navrae kontak ons gerus by info@inafrikaans.com
 

   
     
© Kopiereg inAfrikaans.com. Alle regte voorbehou.
Webtuiste deur QuickSolve
inAfrikaans.com Dokumentasie
Terme & Kondisies - Vertroulikheidsbeleid
Hoe om aan te sluit?