TEKEN  HIER AAN

 
Gebruikersnaam (E-pos)  
Wagwoord  
Onthou my

 

 
Kliek een van die skakels hieronder om voort te gaan
Vir die beste resultate, regs kliek op die blokkie en kies Save Target As... Stoor dan die dokument op u rekenaar vir toekomstige gebruik.
     
 
   

inAfrikaans.com se doel is om ouer-kind-tyd na ‘n nuwe dimensie te neem. Kwaliteit-tyd was nog nooit soveel pret nie.

Bester produkte nou beskikbaar:

Ons eerste DVD is nou beskikbaar vir R99,99. Kyk gerus na ons video deur hier te kliek.
Ons eerste cd met 21 liedjies en stories is nou beskikbaar vir R130.
Die Besterboks reeks 1 met ons eerste 20 pretpakke is nou beskikbaar vir R299. Kliek hier om te sien hoe lyk ons Besterboks en hier vir die bestelvorm.

Word 'n agent van inAfrikaans.com. Kliek hier vir die aansoekvorm.

Kliek hier om met 'n kredietkaart te betaal...
U kan ook in ons rekening inbetaal en die depositostrokie en adres faks na 0880422951876 of e-pos. Kliek hier vir ons bankbesonderhede...

Alles word aangebied op n ligte, oorspronklike en moreel opbouende manier. Kry weekliks n pretpak wat bestaan uit n liedjie, storie en rympie – alles oorspronklik. Daar is ook aktiwiteite wat kuns, wiskunde, wetenskap en persepsie insluit. Die hoofdoel is om gesinstyd in ons eie taal te bevorder. Daar is twee opsies – dit kan weekliks afgelaai word van die webblad of vir diegene wat dit verkies (RSA alleen) stuur ons driekeer 'n jaar ons Besterboks met ons pretpakke op cd en in boekies.

Indien u lynspoed te swak is om die gratis pretpak af te laai, stuur asseblief u naam en posadres na bester@inafrikaans.com vir 'n CD met diι pretpak op.

Hoekom aansluit? - Kliek hier vir meer inligting...

Sluit aan en word deel van inAfrikaans.com en Bester se wκreld vanaf slegs R 69-00 per maand. Ons eerste pretpak, Onder die See, is gratis! Kliek die prentjies links vir jou gratis pretpak.

Opkomende Vertonings

Vir meer inligting hieroor, stuur gerus e-pos aan info@ptproductions.co.za

   

     
© Kopiereg inAfrikaans.com. Alle regte voorbehou.
Besoeker - 71344 - sedert 01/01/2007
Webtuiste deur QuickSolve
inAfrikaans.com Dokumentasie
Terme & Kondisies - Vertroulikheidsbeleid
Hoe om aan te sluit?